Copy
Welcome to the February 2014 issue of the Red Meat Producers Organisation's Newsletter 

Uitvoerende Raad hou vergadering 

Tydens die pas afgelope vergadering van die RPO se Uitvoerende Raad (UR) in Pretoria het die direkteur van dieregesondheid, Dr Mpho Maja, inligting oor sekere aspekte rondom invoere van die buurlande gegee.
Tydens die vergadering het die voorsitter van die RPO dr Maja direkteur Dieregesondheid versoek om by hul standpunt rondom invoer permitte vanaf buurlande te hou en nie daarvan af te wyk nie. Die produsente voel vir die eerste keer in baie jare dat die regering hul belange op die hart dra.
Volgens dr Maja sal daar in die toekoms verskillende vereistes wees vir beeste wat direk na ‘n slagpale gaan, en beeste wat vir invoere bestem is.
Lees meer ...

Invoer van Lewendehawe vanaf die buurlande

Die Rooivleisprodusente- organisasie (RPO) voel die beskerming van die nasionale dieregesondheidstatus is ononderhandelbaar, veral omdat die rooivleisbedryf so ‘n belangrike rol in die nasionale ontwikkelingsplan gaan speel.
Suid-Afrika  is ‘n netto-invoerder van beesvleis, skaapvleis, lewendige beeste, speenkalwers skape en bokke. Vryemarkbeginsels dikteer die bedryf en daar is geen kwantitatiewe beskerming teen invoere nie. Indien daar aan sanitêre  en finosanitêre (SPS) maatreëls voldoen word, kan vleis en lewendehawe ingevoer word.
Konstruktiewe gesprekvoering met die Direkteur Dieregesondheid, verteenwoordigers van die topbestuur van die Nasionale Departement van Landbou. Bosbou en Visserye en verteenwoordigers van die RPO en die Nasionale  Ontwikkelende Rooivleisprodusente -organisasie (NERPO) het sedert 2013 opnuut momentum gekry en daar was ook ‘n debat in die parlementere Portefeuljekomitee van Landbou oor die bestuur, implementering en verbetering van strategieë. Lees meer ...


Widespread rain will help grazing 

The recent widespread rain will help grazing before the winter; however, the grazing will not be sufficient to last the whole winter, according to ABSA Agri Trends’ weekly market report. 
Rain has fallen in the North West province with Stella receiving up to 200mm and Vryburg more than 100mm. In the Northern Cape some places received 40mm but others were not so lucky. The Free State also received good rains.   Read more ...


Market Trends

Beef Market Trends

INTERNATIONAL:  In the US, domestic lean beef prices remain at record levels for January but the import market has stayed stubbornly flat. New Zealand lean beef production is currently seasonally high, especially bull meat.
DOMESTIC:  Local beef prices traded higher during the week of 31 January compared to the previous week. The prices of the different meat classes were as follows: Class A prices increased by 0,44% to 29,70/kg, Class C prices decreased by 0,61% to R22,90/kg and Contract prices increased by 0,70% closing at R32,40/kg.   Read more ...

Mutton Market Trends

INTERNATIONAL: The New Zealand lamb prices traded higher and mutton prices traded the same the week of 31 January compared to the previous week, lamb closed the week at NZ$5,39/kg for 15kg.  
DOMESTCI: The mutton price traded mixed during the week compared to the previous week. The Class A2 prices closed the week higher on R 49,15/kg which was 0,25% lower than the previous week.   Read more ...

   Skaapvleis Suid-Afrika loots opvoedkundige materiaal vir skole

As een van die eerste uitdagings van 2014 het Skaapvleis Suid-Afrika ‘n opwindende aanlynprojek rakende voedingsonderrig vir skoliere en studente geloods. Die eerste stel inligtings- en werkkaarte (beskikbaar op www.healthymeat.co.za) handel oor die voedselgebasseerde dieetriglyne vir Suid Afrikaners wat in 2013 deur die Nasionale Departement van Gesondheid opgedateer is. Volgens die nasionale riglyne word rooivleis aanbeveel as deel van ‘n gesonde, Suid-Afrikaanse dieet.  Lees meer ...

 

Neem asb kennis dat weens die Poskantoorstaking die Februarie 2014-uitgawe van Red Meat/Rooivleis nog nie versprei kon word nie maar sal na verspreiding elektronies beskikbaar wees op www.agriconnect.co.za 

Realisme oor rooivleispryse in 2014

Die RPO verwag dat die produsenteprys van rooivleis vanjaar matig sal verhoog. Dié styging behoort effens bokant die inflasiekoers te wees.
Die rooivleisbedryf word deur vryemarkbeginsels gedikteer, dus word pryse deur vraag en aanbod bepaal. Aan die aanbod-kant is Suid-Afrika ‘n netto-invoerder van bees- en skaapvleis, sowel as lewendige skape, bokke, beeste en speenkalwers.  
Tien persent van die plaaslike besikibare beesvleis word ingevoer en 24% van plaaslike beskikbare skaapvleis word ingevoer. Verder word daar jaarliks ongeveer 190 000 speenkalwers en 270 000 lewendige bokke van Namibië ingevoer. Die invoere van bees- en skaapvleis is ook hoofsaaklik van Namibië en Botswana afkomstig, met ‘n beperkte hoeveelheid wat van oorsee ingevoer word.
Lees meer ...


Weather conditions have an influence on animal health

Good rains fell in the eastern part but extremely dry conditions are still present in some areas in the western and central areas of the country. Very wet conditions occurred in some areas of the Western Cape, according to the monthly report on livestock disease trends as informally reported by veterinarians in South Africa.  
Weather conditions have an influence on animal health, i.e in the case of internal parasites: Reports of severe wire worm infestations were received from areas where good rainfall was recorded. Farmers should monitor their animals regularly for signs of verminosis such as pale mucous membranes, bottle jaw, diarrhoea and weight loss. Check with your veterinarian which anthelmintic groups to use as drug resistance of parasites is rife.  Read more ...

Skaapvleis Suid Afrika Resepteboek

Skaapvleis Suid Afrika stel met trots hulle nuwe resepteboek voor.  Die boekie bevat 28 lip lek lekker skaapvleisresepte, in Engels en Afrikaans, met wenke oor hoe om skaapvleis perfek gaar te maak.  Die resepteboekie bevat 'n verskeidenheid resepte, 'n resep vir elke geleentheid.  Lees meer ...

Skaapvleis Suid-Afrika Stoor OORLOPENS toe vol!

Die Skaapvleis span het baie hard gewerk om hulle stoor vol te maak met materiaal om te gebruik vir verbruikersopvoeding. Die volgende materiaal is nou beskikbaar vir verspreiding:  Gunsteling Resepte / Favourite Recipes, Hartklop van Afval / Heartbeat of Offal, Hartklop van Afval Zulu and Sepedi, Marokkaanse styl Skaapvleis resepte in Engels, Word Vleiswys / Back to Basics, Carcass classification / Karkasklassifikasie,  Cuts in a Lamb carcass/ Snitte in ‘n lamskarkas.  Lees meer ...

Vind Slagbestelvorm hier

 

Our mailing address is

Posbus / PO Box 36802, Menlo Park, 0102

Our web address is:
www.rpo.co.za
 
Neem asseblief kennis hierdie e-pos is nie gemorspos nie. Dit is ’n nuusbrief van die RPO aan u, die gewaardeerde rooivleisprodusent