Copy
Welcome to the November 2013 issue of the Red Meat Producers Organisation's Newsletter 

Mikpunte vir res van 2013

Die volgende mikpunte is vir die res van 2013 aanvaar:
•      Om oplossings te vind vir die probleem van ongeregistreerde entstowwe.
•      Om die verpligte gemeenskapsdiens vir veeartsenykundige studente in die regte rigting te stuur.
•      Om die verslag oor Suid-Afrika se veeartsenykundige dienste vrygestel te kry. 


Kommer oor verslag

 Tydens die laaste vergadering van die Dieregesondheidsforum (AHF), is daar kommer uitgespreek oor die verslag van die internasionale organisasie vir dieregesondhied, die OIE, oor Suid-Afrika se veeartsenydienste.   Lees meer ...

Ongeregistreerde Entstowwe

Dr Pieter Vervoort het ‘n werkswinkel oor ongeregistreerde entstowwe bygewoon en gerapporteer dat verteenwoordigers van Wet 36 nie by die werkswinkel opgedaag het nie.  Lees meer ...

Invoer van Lewendige Slagdiere

Lewendige diere kan van die buiteland ingevoer word, maar dit moet eers vir ‘n tydperk onder kwarantyn geplaas word. Daar is egter kommer oor die feit dat baie diere Suid-Afrika met ‘n permit binnekom, maar daar is geen beheer oor of die diere werklik geslag word nie.    Lees meer ...

Beef prices are expected to move sideways

Domestic beef prices are expected to move upwards in the short term with an upward movement in the medium term due to higher demand towards the long holiday period in December and January.   Read more ...

Mutton market trends

Internationally, prices should continue to move upwards in the short term with an upward movement in the medium term due to higher demand and herd rebuilding. Locally, the prices will move upwards in the short term with an upward movement in the medium term due to higher demand towards the December season.   Read more ...



Braaidag veldtog

Verskeie advertensies is geplaas vir Erfenisdag in die Nasionale koerante om die braai van skaapvleis te bevorder in ondersteuning van die Braaidag veldtog.  Die Skaapvleis span het ook verskeie 'tweets' uitgestuur met Twitter en 'postings' geplaas op Facebook.
 
Hierby aangeheg is die afrikaanse advertensie wat in die Burger en die Beeld verskyn het en ook die redaksionele stukkie wat verniet geplaas is in die Sunday Sun.

  Beeld 2013 Burger 2013 Sunday Sun 2013
Circulation 68 244 62 235 380 683
Readership 426 000 487 000 5 561 000

 

Volg hierdie link vir videos oor afval . Kyk meer ...

Oktober-digitale uitgawe van Red Meat/Rooivleis is nou elektronies beskikbaar op www.agriconnect.co.za 

Nuwe publikasie oor die rol van rooivleis

Die nuutste navorsing deur die Suid-Afrikaanse nasionale gesondheid- en voedingsevalueeringsopname (SANANES-1, 2012) het bevind dat die voedingsstatus van Suid-Afrikaaners steeds rede is vir kommer. Meer en meer Suid-Afrikaanse individue (volwassenes en kinders) lei aan vetsug, tenspyte van volgehoue voedingstoftekorte soos yster-anemie en vitamin A tekort.    Lees meer ...

Mortalities due to drought experienced

Drought conditions are critical in many areas of the country. Reports were received of animals not able to rise as well of mortalities due to protein, energy, vitamin and mineral deficiencies, according to the monthly report on livestock disease trends as informally reported by veterinarians in South Africa.  Lees meer ...

Ontwikkelingsplan tot voordeel van almal

Die regering se nasionale ontwikkelingsplan is die produk van wye konsultasie en dit word deur alle politieke partye onderskryf. Alle Suid-Afrikaanse burgers behoort dit hul eie te maak, het prof Mohammed Karaan van die nasionale beplanningskommissie tydens ‘n vergadering van die Wes-Kaapse landbounavorsingsforum gesê.    Lees meer ...

Perspektief November 2013

Waar kom brand van veld in hierdie prentjie? Veldbrande deur weerlig was oor eeue heen ‘n inherente faktor in die ontstaan van en spesiesamestelling van savannas en grasvelde in Suid-Afrika.    Lees meer ...



Our mailing address is

Posbus / PO Box 36802, Menlo Park, 0102

Our web address is:
www.rpo.co.za
 
Neem asseblief kennis hierdie e-pos is nie gemorspos nie. Dit is ’n nuusbrief van die RPO aan u, die gewaardeerde rooivleisprodusent