Copy
Welcome to the April 2014 issue of the Red Meat Producers Organisation's Newsletter 

Speenkalfproduksie in die toekoms 

Solank as wat die Ad Valorem-tarief in plek is, sal die Suid-Afrikaanse rooivleisprodusente waarskynlik kan meeding met Braziliaanse beesvleis veral omdat die vraag na beesvleis werêldwyd besig is om te styg, sê Gerhard Schutte, Hoof Uitvoerende Beampte van die Nasionale RPO.

Dit volg nadat daar in die Republikein berig is dat speenkalfproduksie binne die volgende dekade gaan uitfaseer en dat Namibiese boere toenemend meer wetenskaplik en innoverend sal moet boer om binne die wêreld se veranderende vleismark te oorleef.
Lees meer ...

Hou jou oë oop vir die kommandowurm

Die kommandowurm (Spodoptera exempta Walker) kom wyd verspreid in Oos-, Sentraal- en Suidelike Afrika voor.
 
Dit kom gewoonlik in klein getalle in weidings voor. Uitbrake kom gewoonlik voor wanneer die nat seisoen begin en daar is nuwe gras wat uitloop en groei. Groot uitbrake kom gewoonlik na ‘n lang uitgerekte droogte voor.
Lees meer ...


Livestock production is to double

Global livestock production is projected to double by 2050 and the majority of this growth will be occurring in the developing world, whereas climate change is already putting pressure on the available resources, it was concluded at the 11th world congress on animal production which recently took place in Beijing.

Dr Michiel Scholtz represented the South African red meat producers’ industry at the congress.  
Read more ...


Good rainfall leads to more internal parasites

In many areas of the country good rains fell. For the hatching of internal parasite’s eggs and survival of infective larvae, sufficient water (rain, irrigation) is needed, according to the monthly report on livestock disease trends as informally reported by veterinarians in South Africa.  
Read more ...


Lamb and Mutton SA:  Now in your doctors' office and the waiting room

Lamb and Mutton South Africa is determined to reach as many consumers, health professionals and opinion leaders as possible, and has aligned the focus of our educational campaign accordingly.  Read more ...


Bokvleis resepte

Skaapvleis Suid-Afrika in samewerking met die Universiteit van Pretoria is besig om vier heerlike bokvleisresepte te ontwikkel!  Lees meer ...

Die April 2014-uitgawe van Red Meat/Rooivleis sal binnekort elektronies beskikbaar wees op www.agriconnect.co.za 

Bouvorm-kodes is verpligtend

Die Wet op Landbouprodukstandaarde, Wet 119 van 1990 bepaal in terme van Regulasie 8 dat dit verpligtend is om bouvorm-kodes op beeste, kleinvee en varkkarkasse aan te bring.
 
In ‘n stadium is geen bouvorm-kodes op kleinveekarkasse aangebring nie, maar nadat `n behoefte in die bedryf ontstaan het, het die Departement van Landbou, Bosbou en Vissery besluit dit moet weer op alle karkasse aangebring word.
 
Daar word in baie gevalle minder betaal vir Bouvorm 1 en 2 (plat) karkasse en van die Handelsmerkprotokolle onderskryf net Kode 3,4 en 5 vir kwalifisering.

Die penalisering is bloot omdat die persentasie vleis tot been beter is en `n hoër opbrengs gee.

Huidige stand van die Karoo vleis sertifiseringskema

Die ontwikkeling van Karoo vleis van oorsprong sertifiseringskema het oor die afgelope agtien maande beduidende momentum gekry.  Vir meer inligting, besoek http://karoomeatoforigin.com/newsletter/201403/

 

Predation Research 

The Red Meat Research and Development of South Africa (RMRD) will act as lead service provider and grantor on research in terms of predation management for the Predation Management Forum (PMF). 

The plan includes 8 parts: data collection; economics; best management practices; predation management tools; predator behaviour and feeding ecology; methodology for training; and, methodology for extension practices. A new study under the auspices of ALPRU has been mandated and funded by the RPO and the funding is channelled through the RMRD.  Read more ...


Perspektief

Verdere argumente oor etiese kode 
D
ie RPO-NERPO Kode van Beste Praktyk wat ons in 2010 ontwikkel het, behandel hierdie sake en ons gaan dit nou ook weer hersien, opgradeer en meetinstrumente toevoeg. Dit is so dat u wat hier lees lede van die RPO is en ek glo u hou aan die riglyne van die Kode, maar daar is baie van u bure en mede-boere wat nie lede is nie en miskien nie hierdie riglyne lees of ingestel is op ‘n gedissiplineerde benadering en etiese gedragskode nie (ek stel dit met respek en nie aanvallend nie). 
Lees meer ...



 


Our mailing address is

Posbus / PO Box 36802, Menlo Park, 0102

Our web address is:
www.rpo.co.za
 
Neem asseblief kennis hierdie e-pos is nie gemorspos nie. Dit is ’n nuusbrief van die RPO aan u, die gewaardeerde rooivleisprodusent