Copy
Welcome to the March 2015 issue of the Red Meat Producers Organisation's Newsletter 

MINIMUM WAGES ADAPTED

The following minimum wages for farm workers has been released:  Read more ...

BOERE SKRIK GROOT

Die paniek wat onder boere, veespekulante, veilingshuise en abattoirs in Namibië opgelaai het ná ­honderde plase gesluit moes word uit vrees vir ’n moontlike uitbreking van Bek-en-Klouseer (BKS), was ongegrond, berig die Republikein.
 Die Namibiese Ministerie van Landbou, Water en Bosbou het die b­eperking op die beweging van diere met gesplete hoewe in die ­Otjozondjupastreek, die suidelike dele van die ­Kunene- en ­Oshikotostreek asook vier kiesafdelings in die Omahekestreek opgehef. Dit volg nadat die buffel wat Maandag deur ’n boer op die plaas Okamukandi naby Kombat tussen sy beeste ­opgemerk en geskiet is, nie ­Bek­en-­Klouseer onder lede gehad het nie. Dit is die tweede buffel in sowat ’n maand wat in die sentale noorde van die land geskiet is.
Die boerderygebied suid van die ­veterinêre kordonheining of "rooilyn" soos dit algemeen bekend staan, is vry van Bek-en-Klouseer, ’n ­dieregesondheidstatus wat Namibië ten alle koste moet behou om vleis na voorkeurmarkte in die buiteland te kan uitvoer.

NO-NO FOR IMPORT AND EXPORT OF LIVE ANIMALS

The import and export of live animals for slaughter came under the spotlight during the last meeting of the Livestock Welfare Co-ordinating Committee (LWCC).
The Committee is opposed to an initiative of the Department Animal Sciences at Stellenbosch, organising the exporting of 100 000 cattle per year for slaughter in Indonesia.  Australia had actually said no because of the shocking conditions under which the cattle were held and slaughtered.
 The NSPCA had taken quick and firm action and they made it clear that they would oppose the idea and the LWCC had made a statement that said the LWCC opposed it in principle. 
The NSPCA are currently looking at all ships coming and going on a daily basis, to check for livestock heading for or from South Africa. If a ship should dock it would be kept in a docking bay, which would cost a fortune while heading for courts in Grahamstown.  

PLAASLIKE GENETIKA SAL WEER SY REGMATIGE PLEK IN SA KAN INNEEM

Die samesmelting van Taurus en die Franse veegenetika-groep, Evolution, beteken hoofsaaklik dat plaaslike genetika weer sy regmatige plek in die Suid-Afrikaanse suiwelbedryf kan herwin.
Dr Pierre van Rooyen, Hoofbestuurder van SA Stamboek, het die samesmelting van dié twee maatskappye verwelkom. “Ons het plaaslik uitstekende genetika, maar die wanopvatting het die afgelope jare bestaan dat die saad van meederwaardige suiwelbulle slégs in die buiteland verkry kan word. Ons vertrou dat dié samesmelting kan meehelp om die plaaslike stoetbedryf ’n hupstoot te gee,” sê Van Rooyen.
Mnr. Charl Hunlun, Stamboek se bestuurder van beroepsdienste, het die sakegeleenthede van die nuwe onderneming ook verwelkom.  Hy verwelkom onder meer die gesonde mededinging in die markplek wat kan veroorsaak dat bekostigbare semen aan boere beskikbaar gestel kan word. “Taurus is lank reeds nie meer ’n koöperasie nie en sy voormalige boere-lede het ander diensverskaffers begin ondersteun,” sê hy.
Die grootste verkope van semen is aan kommersiële melkboere.

SA BLY BELANGRIKE MARK

Suid-Afrika is die belangrikste mark vir Namibië aangesien dit naby is, berig die Republikein.
In ‘n minder mate word Angola, die Demokratiese Republiek van Kongo en Zambië ook bedien. Die Suid-Afrikaanse Minister van Landbou, Water en Visserye het met die opheffing van die onlangse invoerbeperkings aangedui dat ‘n behoorlike konsultasieproses deur die Suid- Afrikaanse vleisbedryf gevolg moet word.
Die proses het nog nie begin nie en proaktiewe stappe word deur die Vleisraad saam met die Direktoraat Veeartsenydienste en ander rolspelers gedoen om die nodige stawingsdokumente ter voorbereiding van die konsultasieproses op te stel en om verder te verseker dat lewende hawe uitvoere voldoen aan die voorwaardes van die in- en uitvoerpermitte tussen die twee lande.   Lees meer ...

KEEP THIS IN MIND FOR SUCCESSFUL FARMING

The following important points for a successful farming operation must always be kept in mind, according to the monthly report on livestock disease trends as informally reported by veterinarians belonging to the Ruminant Veterinary Association of South Africa:
  • Biosecurity is the key word to keep in mind when farming with livestock.
  • The identification of each individual animal is the start of good management.
  • Fences should be intact.   Read more ...

SIDEWAYS MOVEMENTS EXPECTED

Internationally, beef prices are expected to move sideways in the short term due to the continuous concerns over the port slowdown in the US, larger supplies from other competing meats and higher supplies out of New Zealand, according to ABSA Agri Trends.
Slaughtering from New Zealand is at high levels due to the dry conditions. In the medium term, higher volumes are expected to continue to weigh down prices.  Read more ...

Maart / March 2015

Belangrike Datums / Important Dates 

  • 3 Mar - RMRDT SA Project Committee Meeting
  • 3-5 Mar - Noord-Kaap Rooivleisdae
  • 11 Mar - KZN Council Meeting
  • 11 Mar - Agri SA Naturlike Hulpbronne Vergadering
  • 12 Mar - Kommersiële Beleidskomitee Vergadering
  • 11-12 Mar - SA Feedlot Kongres
  • 17 Mar -  Limpopo Hoofbestuursvergadering
  • 17/24 Mar - NARF
  • 25 Mar - SANCU


Die Februarie 2015-uitgawe van Red Meat/Rooivleis is nou elektronies beskikbaar op www.agriconnect.co.za 

SHELTER FOR FARM LIVESTOCK

A protocol for this issue will be established with funding from the Red Meat Industry Forum.

A farmer representative emphasised the fact that in agriculture alone there are 176 laws and 31 red meat laws that are being enforced on farmers. When something new is invented it must firstly be considered whether farmers are able to do it, they must be obliged to do it and they must want to do it. He felt that forcing them to put up shelters would not work. He added that some things were not viable for livestock farmers, like putting up shelters. 


REGISTRATION OF LIVESTOCK ANIMAL BRANDS

Every farmer of livestock (sheep, goats, cattle and pigs) must have a proper registered brand and use it, as this would assist the stock theft unit.
The South African Police Services (SAPS) focus on farmers who do not brand their livestock. The SAPS had been fully supportive of any efforts to have livestock branded. They are in the process of amending the Act, especially on eliminating old marks that are not being used, and moving to a system where you have to re-apply every few years, like driver’s licences.  Read more ...

NGUNI- EN AFRIKANER-SPEENKALWERS NIE MEER AFGEROND

Afrikaner- en Nguni-boere wie se speenkalwers nie meer deur Karan Beef-voerkrale afgerond kan word nie, moet self eienaarskap van die bemarking van hul beeste neem.
Só sê  Adrian Cloete, Voorsitter van die Veldvleisvereniging van Suid-Afrika (GFASA), nadat dit bekend geword het Karan Beef-voerkrale gaan voortaan net baie selektief Afrikaners en Nguni’s koop.  Lees meer ...

NEW REGULATIONS ANNOUNCED

The Red Meat Abattoir Association (RMAA) announced the following new regulations: 
  • The period for an abattoir to return all classification equipment after the withdrawal of an abattoir identification code has been reduced to 24 hours after such withdrawal and guidelines have been amended and expanded in regulation 3 (1) – (12).  Read more ...

SMALL INCREASE FORECAST IN EU MEAT OUTPUT IN 2015

Forecasts from the European Union (EU) Commission made earlier in mid-2014 indicated that total meat production is likely to show a small increase in 2015 – mainly due to rises in pig meat and poultry meat production.
In relation to beef, some more recent estimates suggest that while production in 2014 in the EU was expected to rise by 4% with increases in Italy, Germany, France UK and Ireland, a small decrease was forecast for 2015. Demand for beef continues to be influenced by the slow economic growth in the Eurozone economies; consumption declined in 2014 for the second year running and a further small reduction is expected in 2015.
*IMS Newsletter 550

MUTTON PRICES SHOULD REMAIN SOFT

Internationally, mutton prices should remain at soft levels due to softer demand and the fact that the market is currently well supplied.
Retail demand is expected to pick up towards Easter. In the medium term, prices could get some support as farmers are rebuilding their stocks. Locally, prices are expected to be under pressure in line with seasonal trends and higher production volumes as lambs come to weight. Demand is expected to improve towards Easter in line with seasonal trends.  Read more ...

Pespektief - Maniere om kweekhuis-gasse te verminder.

Dit is ernstig! Kweekhuisgas-vermindering en ekologiese volhoubaarheid is in die Nasionale Ontwikkelingsplan van die regering ingeskryf.
D
ie regering het ook sy onderneming aan die internasionale gemeenskap gegee dat Suid-Afrika sy verpligtinge in hierdie verband sal nakom. Daarvolgens moet ons kweekhuisgasse teen 2025 met 25% verminder het; dit is 10 jaar van nou af! Wat meer is, alhoewel Agri SA uitstel beding het, gaan boere vorentoe belas word as kweekhuisgas-vermindering, hulpbronbewaring en biodiversiteitshandhawing nie in plek is nie.  Lees meer ...

Laai u PMF Nuusbrief hier af / Download your copy of the PMF Newsletter here

 

Our mailing address is

PO Box 132, Persequor Park, 0020


Our web address is:
www.rpo.co.za
 
Neem asseblief kennis hierdie e-pos is nie gemorspos nie. Dit is ’n nuusbrief van die RPO aan u, die gewaardeerde rooivleisprodusent