Copy
Welcome to the March 2014 issue of the Red Meat Producers Organisation's Newsletter 

Bek-en-Klouseer:  Suid Afrika is skoon 

Suid-Afrika het weer die Bek-en Klouseer vrye sone status waar inenting nie toegepas word nie, met ingang van 14 Februarie 2014 herwin, volgens ‘n amptelike brief van die Internasionale Dieregesondheidsorganisasie (OIE).  Die Wetenskaplike Kommissie van die OIE sal 'n afvaardiging van kundiges teen die einde van 2014 na Suid-Afrika stuur om sekere regstellende maatreëls te verifieer.  Die RPO het die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye gelukgewens met die baie positiewe prestasie. Die RPO sal nou saamwerk met ander instansies asook met die departement en ander rolseplers in die bedryf om te voldoen aan hierdie maatreëls.  Daar word beraam dat die plaaslike landbousektor jaarliks ongeveer R4 miljard verloor het weens die land sy Bek-en-Klouseer-status verloor het.  Die RPO het ook die departement se topstruktuur bedank vir die konstruktiewe samewerking oor dieregesondheidkwessies, wat veral sedert 2013 momentum gekry het.

FMD status must be maintained

The Minister of Agriculture, Forestry and Fisheries, Me Tina Joemat-Pettersson  welcomed South Africa’s reinstatement as a country free of Foot and Mouth Disease (FMD) and directed the department to bolster the country’s bio-security controls in order to ensure that this status be maintained.
Read more ...


Farmers must participate in study 

The Agricultural research Council (ARC) has been awarded an international grant for the development of two multivalent vaccine constructs to help combat six viral diseases of veterinary importance in livestock, and farmers are urged to participate in the study by completing field surveys.  Read more ...


Market Trends

Beef 

Internationally, beef prices are expected to move sideways in the short term with a possible upward movement in the medium term due to higher demand towards Easter according to ABSA Agri Trends.
Domestic prices are expected not to follow the international prices in the short term but will have an upward movement in the short term and then sideways in the medium term due to lower supplies but poor grazing, if not recovered will support more slaughtering’s during winter.  Read more ...

Mutton 

Internationally, prices should continue to move upwards in the short term with a possible upward movement in the medium term due to lower supplies and higher demand for Australian and New Zealand mutton. Locally, prices will move upwards in the short term with an upward movement in the medium term due to lower supplies because of improved grazing. Read more ...

   Skaapvleis Suid-Afrika Spogboek 2013

Skaapvleis Suid Afrika maak elke jaareinde ‘n spogboek wat alles bevat wat ‘n opsomming is van die advertensies, publikasies en aktiwiteite vir die finasiële jaar wat vanaf 1 Maart 2013 tot 28 Februarie 2014 strek.  Soos laas jaar sal elke streek ‘n paar kopieë kan bekom.    Die 2013 finansiële jaar se bragboek is die dikste nog!   Skaapvleis het die jaar in ‘n verskeidenheid koerante geadverteer, menige inligtingsblaaie en opvoedkundige boekies gedruk, resep ontwikkeling gedoen saam met TUKS, gepubliseer in joernale, sosiale media uitgebrei, ‘n skole projek begin, kompetiesies geloods en nog vele meer waarvan als te sien is in die brag boek.     Lees meer ...
Skaapvleis Suid-Afrika Afval vir la LSM groepe
Skaapvleis Suid Afrika het aan die einde van 2013 opvoedkundige boekies oor afval ontwikkel. Die boekies was so goed ontvang dat ons belsuit om dit nog verder te versprei.      Lees meer ...

 
Die Februarie 2014-uitgawe van Red Meat/Rooivleis is elektronies beskikbaar op www.agriconnect.co.za 

Nuwe invoervereistes verwelkom

Die Nasionale Rooivleisprodusente-Organisasie (RPO) verwelkom die nuwe vereistes vir die invoer van beeste, skape en bokke van Namibië, Botswana, Lesotho en Swaziland, soos wat dit deur die Direkteur van Dieregesondheid aangekondig is. Die nuwe vereistes word op 1 Mei 2014 in werking gestel.
Die RPO, die Nasionale Ontwikkelende Rooivleisprodusente-Organisasie (NERPO) sowel as die Melkprodusente-organisasie, die Nasionale Wolkwekersvereniging en die Suid-Afrikaanse Stamboekvereniging is van mening dat dit die land se dieregesondheidstatus tot ‘n redelike mate sal beskerm.

Navorsing wys veeboere voer die botoon
Die veebedryf is steeds die grootste primêre boerderypraktyk onder kommersiële boere, volgens navorsing wat pas vrygestel is.  Lees meer ...


Vette nie so sleg nie

 Vet maak jou nie soseer vet nie en die regte vette is in matigheid eintlik gesond, maar suiker is gif, volgens ‘n artikel deur Fanie van Rooyen wat in Beeld gepubliseer is.  Dít is die bevinding van ’n komitee wat die Sweedse regering onlangs oortuig het om die eerste land te word wat amptelik ’n dieet aan burgers voorskryf wat baie vet en min koolhidrate bevat, eerder as min of geen vet nie.  Lees meer ...
Severe infections in herds reported 
After good rainfall in many parts of the country, reports of severe wireworm infestations in small stock were received, according to the monthly report on livestock disease trends as informally reported by veterinarians in South Africa, for January 2014.  Read more ...

Perspektief

Biosekuriteit en etiese kode  
Daar is so baie faktore wat daartoe kan bydra en as ‘n mens na verspreidingskaarte kyk, dan is dit kommerwekkend hoe gevaarlike siektes besig is om na bykans alle uithoeke van die land te versprei. Natuurlik is daar strukturele probleme in beheer van owerheidsweë wat reg gestel moet word, en dit is ‘n uitdaging op sigself.  Lees meer ...


 


Our mailing address is

Posbus / PO Box 36802, Menlo Park, 0102

Our web address is:
www.rpo.co.za
 
Neem asseblief kennis hierdie e-pos is nie gemorspos nie. Dit is ’n nuusbrief van die RPO aan u, die gewaardeerde rooivleisprodusent