Copy
Welcome to the August 2013 issue of the Red Meat Producers Organisation's Newsletter 

Fokus op dit wat jy kan verander

Dr Henk Visser het tydens sy voorsittersverslag tydens die pas afgelope kongres van die Limpopo RPO ‘n beroep op sy mede-boere gedoen om positief te bly en te fokus op die faktore wat verander kan word.
Lees meer ...

Werkers se kontrakte nie hernu

Namibië se grootste vleisverwerker en ruggraat van die vleisbedryf, Meatco, het onlangs bekendgemaak dat hy weens die verwagte lae deurset by sy abattoirs volgende jaar nie die 464 seisoenwerkers wie se kontrakte volgende week verstryk, gaan hernu nie.
Lees meer ....

Namibiese skaapboere kry hulp

Skaapboere in Namibië kan danksy ‘n tydelike ingryping deur die kabinet van 15 Augustus af net soveel skape op die hoef uitvoer as wat hulle plaaslik kan bemark, berig die Republikein.
Lees meer ...


Klimaatsverandering oor die volgende 30-40 jaar

Dit is dan so dat projeksies daarop dui dat suidelike Afrika vir die tydperk 2020 tot 2050 gemiddeld 1.5 to 2 oC warmer gaan wees as gedurende die tydperk 1960 tot 1990. Die tydperk 1960 tot 1990 word dikwels gekies as vergelykende tydperk omdat aardverwarming toe nog nie werklik waargeneem kon word nie. 
Lees meer ...


Beef prices are expected to move upwards

Internationally, beef prices are expected to move upwards in the short term with an upward movement in the medium term due to higher demand due to lower supplies, according to Absa Agri Trends. 
Read more ...


Mutton prices should continue to rise

Internationally, mutton prices should continue to increase in the short term with a sideways movement in the medium term due to higher demand due to lower supplies as a result of the recent drought in the Oceanic countries, according to Agri Market Trends.
Read more ...
Augustus-uitgawe van Red Meat/Rooivleis is binnekort elektronies beskikbaar 



L-carnitine significantly improves cardiac health

L-carnitine significantly improves cardiac health in patients after a heart attack, say a multicenter team of investigators in a study published in Mayo Clinic Proceedings.
Read more ...


Kliek hier vir aflaai van RPO Communicator

 


Our mailing address is

Posbus / PO Box 36802, Menlo Park, 0102

Our web address is:
www.rpo.co.za
 
Neem asseblief kennis hierdie e-pos is nie gemorspos nie. Dit is ’n nuusbrief van die RPO aan u, die gewaardeerde rooivleisprodusent